Securidaca longipedunculata | Krinkhout boom te koop
Krinkhout kan ligte ryp weerstaan en is matig droogtebestand. Dit is 'n bladwisselende boom met 'n regop, oop kroon. Securidaca longipedunculata word gekenmerk aan sy pragrige trosse pienkpers blomme, wat ontwikkel na vlerkagtige sade. Krinkhout is 'n stadige groeier en 'n besondere skaars boom. Ons ervaring is dat die boom nie 'n aggressiewe wortelstelsel het nie. Dit aard ook goed in 'n houer, maar moet gereeld gevoed word. Krinkhout is 'n boom vir die fynproewer.
Vir meer inligting oor hierdie boom gaan na PlantzAfrica Krinkhout Securidaca longipedunculata
Een van Treeshop se skaars bome aanbod
nie verkoopgereed nie
nie beskikbaar in 100L nie
nie verkoopgereed nie
Groot Securidaca liongipedunculata (Krinkhout) in 450L te koop.
Aanbevole klein/h prys R6950
Spesifikasies:
-
Hoog 3m+
-
Stam 80mm+
-
Diameter 1.5m+
Securidaca liongipedunculata (Krinkhout) in 40L te koop.
Aanbevole klein/h prys R580
Spesifikasies:
-
Hoog 1.5m+
-
Stam 30mm+
-
Diameter 1m+