Podocarpus elongatus | Breederivier-geelhout boom te koop
Die Breederivier-geelhout boom is matig ryp bestand maar nie droogtebestand nie. Dit is 'n tweeslagtige, immergroen boom wat ietwat stadig groei. Podocarpus elongatus het grys lansetvormige blare. Breederivier-geelhout het 'n klasieke "kersboom" groeiwyse as dit in 'n oop ruimte geplant word. Die boom se wortels is nie aggressief nie en dit sal in 'n houer aard. Plant dit as is 'n treffende fokuspunt in die groter tuin. Van die vier Podocarpus spesies is elongatus die minste bekend, hoewel dit volgens ons smaak die mooiste een is.
Vir meer inligting oor hierdie boom gaan na PlantzAfrica Breederivier-geelhout Podocarpus elongatus
nie beskikbaar in 450L nie
Podocarpus elongatus (Breederivier-geelhout) in 100L te koop.
Aanbevole klein/h prys R1180 Spesifikasies:
-
Hoog 2.m+
-
Stam 40mm+
-
Diameter 1.2m+
Podocarpus elongatus (Breederivier-geelhout) in 50L te koop.
Aanbevole klein/h prys R470 Spesifikasies:
-
Hoog 1.8m+
-
Stam 20mm+
-
Diameter 0.8m+