top of page

Peltophorum africanum | Huilboom te koop

Huilboom boom pryse vanaf R350 tot R4350 afhangende van grootte. Sien hieronder 

of kontak Sandra 

Die Huilboom kan kan matige ryp weerstaan en is ook redelik droogtebestand.  Dit is 'n bladwisselende boom wat teen 'n middelmatige tempo groei. Peltophorum africanum se blare lyk baie soos die van 'n Jakaranda. Die boom dra trosse pragtige heldergeel  blomme, somtyds in oorvloed. Huilboom se natuurlike groeiwyse (en dus sy stam en takstruktuur) is "informeel". Dit maak die boom 'n interesante keuse vir die groter tuin. Peltophorum africanum se wortelstelsel is nie baie aggressief nie. Die boom reageer goed op snoei en aard uitstekend in 'n houer. Lg is die ideale oplossing vir 'n klein tuin. Huilboom is 'n gewilde bonsai. 

Vir meer inligting oor hierdie boom gaan na PlantzAfrica Peltophorum africanum Huilboom

Huilboom in 100L te koop | Peltophorum africanum

nie verkoopgereed nie

Peltophorum africanum (Huilboom in 450L te koop. 

Aanbevole klein/h prys R4350 

Spesifikasies:

  • Hoog 3.5m+

  • Stam 80mm+

  • Diameter 2m+

Peltophorum africanum (Huilboom in 100L te koop. 

Aanbevole klein/h prys R1050 Spesifikasies:

  • Hoog 2.3m+

  • Stam 40mm+

  • Diameter 1.5m+

Peltophorum africanum (Huilboom) in 50L te koop. 

Aanbevole klein/h prys R420 Spesifikasies:

  • Hoog 1.2m+

  • Stam 25mm+

  • Diameter 0.6m+

Pryse sluit BTW en afleweringskoste uit. Afslag beskikbaar volgens Treeshop beleid.

bottom of page