Pavetta lanceolata | Treurbruidsbos te koop
Treurbruidsbos is rypsensitief en nie droogtebestand nie. Dit is 'n immergroen struik (sommige bronne verwys daarna as 'n klein boom) wat matig vinnig groei. Gedurende blomtyd is Pavetta lanceolata oortrek met spierwit blommetjies - 'n pragtige vertoning. Treurbruidsbos het nie 'n agressiewe wortelstelsel nie. Dit reageer goed op snoei en is 'n aanwins vir enige tuin - ook 'n klein tuin.
Vir meer inligting oor hierdie struik gaan na PlantzAfrica_Treurbruidsbos Pavetta lanceolata
Struikgewas - nie beskikbaar in 100 of 450L nie
Pavetta lanceolata (Treurbruidsbos) in 50L te koop.
Aanbevole klein/h prys R420
Spesifikasies:
-
Hoog 1m+
-
Stam 20mm+
-
Diameter 0.8m+
nie verkoopgereed nie
Pavetta lanceolata (Treurbruidsbos) in 11L te koop.
Aanbevole klein/h prys R70
Spesifikasies:
-
Hoog 0.5m+
-
Stam 8mm+
-
Diameter 0.2m+