top of page
Olinia emarginata | Berghardepeer boom te koop
Die Berghardepeer boom is rypbestand en matig droogtebestand. Dit gaan deur as 'n kleiner boom en het 'n digte immergroen kroon. Olinia emarginata is 'n stadige groeier. Saad ontkiem moeilik en die boom is besonder skaars. Ons ervaring is dat Berghardepeer nie 'n aggressiese wortelstelsel het nie. Dit aard ook goed in 'n houer. Dit is 'n boom vir die fynproewer.
Vir meer inligting oor hierdie boom gaan na PlantzAfrica Berghardepeer Olinia emarginata
nie beskikbaar
in 450L nie
Olinia emarginata (Berghardepeer) in 100L te koop.
Aanbevole klein/h prys R1450 Spesifikasies:
-
Hoog 2.5m+
-
Stam 40mm+
-
Diameter 1.2m+
Olinia emarginata (Berghardepeer) in 50L te koop.
Aanbevole klein/h prys R580 Spesifikasies:
-
Hoog 1.8m+
-
Stam 20mm+
-
Diameter 0.8m+
bottom of page