top of page
Khaya anthotheca | Rooimahonie boom te koop
Rooimahonie het 'n statige vertoning en dit groei gewoonlik met 'n enkel, lang, reguit stam. Die boom het groot enkel-saamgestelde blare wat 'n digte bolvormige kroon daarstel. Khaya anthotheca is immergroen, vinnig groeiend en effens rypgevoelig. Dit word baie groot en het 'n agressiewe wortelstelsel. Rooimahonie is 'n goeie keuse vir 'n skaduboom in 'n baie groot tuin of park.
Vir meer inligting oor hierdie boom gaan na PlatzAfrica Khaya anthotheca, Rooimahonie
Tans beskikbaar in 50L en 100L
Khaya anthotheca (Rooimahonie) in 100L te koop.
Aanbevole kleinhandel prys R1300 Spesifikasies:
-
Hoog 1.m+
-
Stam 20mm+
-
Diameter 0.8m+
Khaya anthotheca (Rooimahonie) in 50L te koop.
Aanbevole kleinhandel prys R520 Spesifikasies:
-
Hoog 1.m+
-
Stam 20mm+
-
Diameter 0.8m+
bottom of page