top of page

Acacia erioloba | Kameeldoring boom te koop

Kameeldoring boom pryse vanaf R520 tot R5950 afhangende van grootte. Sien hieronder 

of kontak Sandra 

Die genus Acacia het in die geval van die spesie erioloba na Vachellia verander. Vachellia erioloba kan ryp weerstaan en is uiters droogtebestand. Dit is 'n bladwisselende doringboom en 'n  stadige groeier. Die lang gegroefde bas is kenmerkend van die Kameeldoringboom. U kan maar 'n Kameeldoring boom in 'n klein tuin plant (vir die plesier om iets outentiek uit die Kalahari te geniet - Kameeldoring sal nie in in een leeftyd te groot word nie!) A. erioloba reageer goed op snoei en dra na 'n paar jaar pragtige groot saadpeule. 

Vir meer inligting oor hierdie boom gaan na Plantz Africa Acacia erioloba Kameeldoring

Groot Kameeldoring te koop. Acacia eriloba in 450L

Nie verkoopgereed nie

Acacia (Vachellia) erioloba   (Kameeldoring) in 450L te koop. 

Aanbevole klein/h prys R5950

Spesifikasies:

  • Hoog 2.5m+

  • Stam 50mm+

  • Diameter  1.2+

Acacia (Vachellia) erioloba 

(Kameeldoring) in 100L te koop.

Aanbevole klein/h prys R1450

Spesifikasies:

  • Hoog 2m+

  • Stam 30mm+

  • Diameter 1m+

Acacia (Vachellia) erioloba 

(Kameeldoring) in 50L te koop

Aanbevole klein/h prys R580

Spesifikasies:

  • Hoog 1.8m+

  • Stam 20mm+

  • Diameter 0.5m+

Pryse sluit BTW en afleweringskoste uit. Afslag beskikbaar volgens Treeshop beleid.

bottom of page