top of page
Hierdie gallery is nog nie volledig nie. Nuwe spesies word op 'n gereëlde bygevoeg. Besoek ons asb. weer!
Berchemia discolor | Bruinivoor
Bruin-ivoor het nie 'n aggressiewe wortelstelsel nie en is 'n uitstekende skaduboom . Dit is nie rypbestand nie.
Anthocleista grandiflora | Boskoorsb
Boskoorsboom het die grootste enkel blaar van alle Suider-afrika boomspesies. Dit pas aan by in lae ligtoestande en het 'n matig aggressiewe wortelstelsel. Boskoorsboom aard in 'n groot houer. Boskoorsboom is beskikbaar in 450L en 50L.
Galpinia tranvaalica | Transvaalligu
Transvaalliguster is 'n immergroen boom met pragtige blare, blomme en vrugte. Transvaalliguster se wortelstelsel in nie aggresief nie en die boom kan in 'n houer geplant word. Dit is rypgevoelig. Transvaalliguster is beskikbaar in 450L, 100L en 50L
bottom of page