Diospyros mespiliformis | Jakkalsbessie te koop
Jakkalsbessie kan ongelukkig nie ryp weerstaan nie, maar is matig droogtebestand. Dit is 'n immergroen boom met wyd spreidende takke en grysgroen enkelvoudige blare wat digte skadu gee. Die spesie is tweeslagtig en slegs vroulike bome dra bessies. Diospyros mespiliformis het 'n stewige penwortel, maar sy bywortels is nie uitermatig aggressief nie. Dit is 'n goeie keuse vir 'n groot tuin of park. Jakkalsbessie aard goed in 'n groot houer en reageer gunstig op snoei. Gebruik die metode as u die boom in 'n klein tuin wil aanplant.
Vir meer inligting oor hierdie boom gaan na PlantzAfrica Jakkalsbessie Diospyros mespiliformis
nie verkoopgereed nie
Groot Diospyros mespiliformis (Jakkalsbessie) in 450L te koop.
Aanbevole klein/h prys R5250
Spesifikasies:
-
Hoog 3.5m+
-
Stam 100mm+
-
Diameter 2m+
nie verkoopgereed nie
Diospyros mespiliformis (Jakkalsbessie) in 100L te koop.
Aanbevole klein/h prys R1180
Spesifikasies:
-
Hoog 2.8m+
-
Stam 60mm+
-
Diameter 1.5m+
Diospyros mespiliformis (Jakkalsbessie) in 50L te koop.
Aanbevole klein/h prys R470
Spesifikasies:
-
Hoog 1.8m+
-
Stam 30mm+
-
Diameter 1m+
Pryse sluit BTW en afleweringskoste uit. Afslag beskikbaar volgens Treeshop beleid.