top of page
Cussonia sphaerocephala | Natalse boskiepersol boom te koop
Die Natalse boskiepersol boom is ongelukkig rypsensitief en matig droogtebestand. Dit is 'n halfbladwisselende boom wat lank en lenig uitgroei, met 'n byna perfekte sferiese blarekroon aan sy bopunt - 'n natuurlike "lollipop". Cussonia sphaerocephala blaarvorm herrinner sterk aan die van Cussonia spicata, maar die boom se stam is heelwat dunner (vir dieselfde hoogte) met 'n gladder bas. Natalse boskiepersol is 'n boom vir die fynproewer.
Vir meer inligting oor hierdie boom gaan na PlantzAfrica Cussonia sphaerocephala Natalse boskiepersol
nie beskikbaar in 450L nie
nie beskikbaar in 100L nie
Cussonia sphaerocephala (Natalse boskiepersol) in 50L te koop.
Aanbevole klein/h prys R420 Spesifikasies:
-
Hoog 1.8m+
-
Stam 30mm+
-
Diameter 0.8m+
bottom of page