Brachylaena transvaalensis | Bosvaalbos boom te koop
bosvaalbos boom prys: R420. Sien hieronder
​
of kontak Sandra
Die Bosvaalbos boom is rypbestand en matig droogtebestand. Dit is 'n groot, immergroen boom wat gewoonlik 'n regop, enkelstam groeiwyse het (Anders as Brachylaena discolor wat laag vertak en 'n digte bos vorm). Die boom se bo en onder blaarkleur verskil beduidend (grys-groen bo en silwer onder) wat dit 'n pragtige voorkoms gee. Brachylaena transvaalensis se wortelstelsel is nie aggressief nie. Gebruik dit as 'n fokuspunt in die groter tuin.
Vir meer inligting oor hierdie boom gaan na Plantz Brachylaena transvaalensis Bosvaalbos
nie beskikbaar in 450L nie
nie verkoopgereed nie
Brachylaena transvaalensis (Bosvaalbos) in 100L te koop
Aanbevole klein/h prys R1050
Spesifikasies:
-
Hoog 2.5m+
-
Stam 50mm+
-
Diameter 1.5m+
Brachylaenatransvaalensis
(Bosvaalbos) in 50L te koop
Aanbevole klein/h prys R420
Spesifikasies:
-
Hoog 1.5m+
-
Stam 25mm+
-
Diameter 0.8m+