top of page
Berchemia zeyheri | Rooi-ivoor boom te koop
Rooi-ivoor is 'n halfbladwisselende boom wat matig rypbestand en matig droogtebestand is. Berchemia zeyheri groei redelik vinnig, gee digte skadu en word beduidend groter as die Bruinivoor. Dit is 'n goeie keuse vir groter tuine. Rooi-ivoor se wortelstelsel is nie aggressief nie, dit reageer goed op snoei en aard ook in 'n houer.
Vir meer inligting oor hierdie boom gaan na PlantzAfrica Rooi-ivoor Berchemia zeyheri
nie beskikbaar in 450L nie
nie beskikbaar in 100L nie
nie verkoopgereed nie
Berchemia zeyheri (Rooi-ivoor) in 50L te koop.
Aanbevole klein/h prys R580 Spesifikasies:
-
Hoog 1.8m+
-
Stam 25mm+
-
Diameter 0.8m+
bottom of page