Acacia/Vachellia sieberiana | Papierbasdoring te koop
Die genusnaam van Papierbasdoring het verander. Dit is nie langer Acacia nie maar Vachellia. Vachellia sieberiana kan ligte ryp weerstaan en is matig droogtebestand. Dit is 'n bladwisselende doringboom en 'n vinnige groeier. A. sieberiana het 'n kenmerkende wydspreidende sambreelvorm. Die Papierbasdoringboom aard nie goed in 'n houer nie en is verder ook nie geskik om as 'n bonsai boom gesnoei te word nie. Acacia sieberiana word baie groot en is 'n ideale skaduboom vir die groot tuin.
​
​
​
​
Vir meer inligting oor hierdie boom gaan na Plantz Africa Acacia sieberiana Papierbasdoring
Groot Acacia (Vachellia) sieberiana (Papierbasdoring) in 450L te koop.
Aanbevole klein/h prys R4950
Spesifikasies:
-
Hoog 3.5m+
-
Stam 100mm+
-
Diameter 2.5m+
Acacia (Vachellia) sieberiana (Papierbasdoring) in 100L te koop.
Aanbevole klein/h prys R1050
Spesifikasies:
-
Hoog 2.5m+
-
Stam 50mm+
-
Diameter 1.5m+
Acacia (Vachellia) sieberiana (Papierbasdoring) in 50L te koop.
Aanbevole klein/h prys R420
Spesifikasies:
-
Hoog 2.5m+
-
Stam 40mm+
-
Diameter 1.5m+